Partytjie op rebus – Groot Verrassing

Die Goue Vroue is ‘n groepie verbeeldingryke dames wat wonderlike avonture saam beleef in die kuberruim. Hulle het al met ‘n vlieënde tent om die wereld getoer, met ‘n luukse strykyster plesierboot die oseane verken Jumanji in Afrika gespeel, deur die ruimte getoer, partytjie gehou saam met ABBA en nog baie ander avonture beleef. Hulle …

Lees meer Partytjie op rebus – Groot Verrassing

Kameel – ‘n Rooi stilleto en …..

Die son skyn helder die slaapkamer binne. Camilla ontwaak uit 'n diep slaap en kyk leepoog na die klok teen die muur. Ooooo gaats, sy het 'n tien uur afspraak met Una om Lake Como beter te verken. Una het besluit om nie soos die res van die GV huistoe te gaan na hulle "vakansie" …

Lees meer Kameel – ‘n Rooi stilleto en …..

Woordwarrel – ‘n kitaar en ‘n hart wat sing

https://lekkervurigeaffere.blog/2022/02/07/ongebonde-sinonieme-aksie-woordwarrel-2-2022/ Betsie sug, strek haar arm uit en tel die bol wol van die rooi poleerde stoepvloer op. Sy sukkel vandag om op haar breiwerk te konsentreer, en Fanus se getokkel op die ou kitaar dra by tot haar frustrasie. Besef hy nie hy het lankal die vermoë om dié instrument te laat "sing" verloor …

Lees meer Woordwarrel – ‘n kitaar en ‘n hart wat sing

Kameel – Swartskaap

Hierdie bloguitdaging word gesamentlik aangebied deur https://hesterleynel.co.za en https://lekkervurigeaffere.blog/. Diep in gedagte versonke sit Roelf;  die pasta op die tafel voor hom en die sap in sy hand skoon vergete. Hy word na die hede teruggeroep deur die skraap geluid van 'n stoel se pote oor die plankvloer. Met blitsende oë staan Marlene daar. "Dink jy ek is …

Lees meer Kameel – Swartskaap

Woordwarrel – Nuutskepping

Hierdie bloguitdaging word gesamentlik aangebied deur https://hesterleynel.co.za en https://lekkervurigeaffere.blog/. Soos ek die ding beluister blyk dit dat Afrikaans besig is om te verander. Nuwe woorde sien die lig en laat my in die duister. My liggaam wat my denkvermoë insluit staan al graf se kant toe en nogsteeds het ek nie "hoge" Afrikaans bemeester nie. Daar is nie …

Lees meer Woordwarrel – Nuutskepping