Kameel – Opgewonde

Scrapy se Maandag = Wasdag Uitdaging No 8 Na 'n week se gedink het ek besluit ek is nie 'n mens wat opgewonde raak nie. Ek klap nie my hande saam en spring met blink oë op en af soos Jay nou nog doen nie. Ek hoor dinge so kalm aan…. of ontvang 'n geskenk …

Lees meer Kameel – Opgewonde

Kameel – Vreugde

Scrapy se Maandag = Wasdag Uitdaging No. 7 Hierdie uitdaging het my al 'n paar dae aan die dink en vandag besef ek meteens wat is fout. Ek is moeg vir "ek." Ek moet myself uit die prentjie uithaal. Hoekom nie eerder na buite kyk en wonder wat sal die mense wat oor my pad …

Lees meer Kameel – Vreugde