Kameel – Terugflitse

Scrapy se Maandag=Wasdag Uitdaging No 13. Van verlede Vrydag is dit al wat ek doen. Ek probeer myself loswoel uit die arms van onthou, maar dit wil my nie laat gaan nie. My ousus se skoonseun is oorlede en verlede Vrydag was sy gedenkdiens. Verversings is daarna by 'n koffiehuis ('n gewone huis tussen ander …

Lees meer Kameel – Terugflitse

Kameel – Bokjol

Scrapy se Maandag=Wasdag Uitdaging. Magriet se hart bokspring toe sy die sitkamer binnestap, en voor die elegante vrou op die rusbank gaan staan. Voordat sy kan praat sê 'n mansstem "Ek hoor jy wil vanaand 'n bokjol bywoon in die van de Merwes se skuur….. daardie bokram met sy bokknieë gaan seker ook daar wees?" …

Lees meer Kameel – Bokjol