Trourokke vir die bloggers

Daar is nie ‘n manier waarop jy my of in ‘n aandrok, of in ‘n trourok sou kry sonder ‘n volskaalse bakleiery nie. Niemand het kans gesien vir dit nie…. dus is ek nie matriekafskeid toe nie, en ook nie in ‘n trourok getroud nie. Ek gun dit van harte vir ander, en bruide maak ‘n pragtige gesig, maar die uwe was nie een van daardie meisies nie.

Dan kry jy weer meisies wat hierdie eenkeer in ‘n leeftyd geleentheid gebruik om “way out” te gaan. Uit hierdie rokke het ek ‘n paar van die bloggers “aangetrek” vir hulle groot dag. Moet dit asseblief nie te ernstig opneem nie…. ek gee sommer my verbeelding vrye teuels.

QvrJ7wPdrRB1GW4V-mob
Toortsie met haar liefde vir brei en hekel.
pK51Ad2igmgL9s1N-mob
Una, hoe meer kleur hoe meer vreugde
recommendations-weird-wedding-dresses-elegant-19-strange-and-outrageous-wedding-dresses-than-beautiful-weird-wedding-dresses-ideas-lovely
Lekkervurig… die rok spreek vanself
WKVZbfJe0OtKWcab-mob
Seegogga, nouwel nie ‘n gogga nie maar naby genoeg
images (1)
Scrapy, hoop Trompie sal nie te jaloers wees nie.
images (3)
Perdebytjie, nader aan die natuur kon ek nie kom nie
images (4)
Bondels, pouvere moet maar instaan vir Pasella
qJNtjMHmMkpP2tdv-mob
Countryliving, toiletpapier is omgewings vriendelik
jJLLvdhkZlg529UE-mob
Positief, vir ‘n blink toekoms en sukses met die besigheid
uNREFICng4T4KyS4-mob
TannieFrannie, daar is genoeg doeke vir die kleinkinders
r3U62Si6x4g0qQgu-mob
Rondomtaliedraai, net omdat dit anderste is
images (5)
Hester, uit draad uit hardloop sy nie weer nie
images (8)
Ekmyself, dis tyd om te dans
images (9)
Sonell, ‘n man het ook motivering nodig
EBvXCH5VboZ8fiOp-mob
Ķameel, sal maar vir die geleentheid ‘n rok aantrek. Koek en tee vir almal

Geniet!!! Tot ‘n volgende keer

 

 

53 gedagtes oor “Trourokke vir die bloggers

    1. Kameel

      Jy is reg Camilla is definitief ‘n aandrok mens….. swart, nousluitend, gewaagd 😗Kameel is ‘n ander storie. Jy Baron von Abrie sou ook in die prentjies gefeature het…. maar ek kon nie weer die foto opspoor nie. Die bruid is pragtig aangetrek maar die bruidegom het net sy onderbroek aan. Niemand sien i.e.g die bruidegom raak nie, “so why worry.” 😄

      Like

  1. Ha ha, Dit het ek nou geniet. Elkeen is uniek aan die persoon. Trompie sal beslis tussen my en die Skaap/bok indruk. Ongelukkig is ek allergies vir wol so ek gaan saam met Trompie sit en krap omdat hy ook gedurig vir een of ander iets allergies is. (kannie uitmaak of dit n skaap of angorabok is nie. Die kartels lyk bok maar die gesig lyk my soos skaap se kind, ha ha.)

    Like

    1. Kameel

      Die skaap/bok dilemma het ek vir jou gelos…. jy sal beter weet as ek aangesien jy ‘n bokkenôi was. Sien jou en Trompie al krap-krap langs mekaar sit 😂😂😂😂

      Like

      1. Ja, dit sal n ding afgee. Het juis Trompie verled week by dr gehad. Hy het sommer n hele gat aan sy kakebeen gekrap een nag. Dr se dit moet allergie wees dis nie n abses soos ek vermoed het nie. Antibiotika gegee vir 6 dae. Nou is daar weer bloed in sy urine. Weet ook nie meer wat om te doen nie.

        Liked by 1 person

      2. Kameel

        Troeteldiere bring groot vreugde maar ai, as ek net aan al die trane dink wat ek al oor hulle gehuil het. Hoop Trompie is gou weer piekfyn.

        Liked by 1 person

    1. Kameel

      Bly jy het dit geniet. Wanneer mens klaar in die lewe so hard gewerk het soos jy nou…. het ‘n mens tyd vir sulke dinge. Dan verlang mens met tye terug na die lewe wat so vol was.

      Like

  2. MMM definitief ‘n seegogga rok – waarmee ek dalk iemand kan vang, maar ek sou meer daarvan gehou het as die model nie so suur was nie. Ek hou ook van Una se rok die meeste. As Toortsiee klaar is met hom sal ek hom ook leen – soek hoeka ‘n rok vir my 50jr reUnie.

    Liked by 1 person

      1. ek het nouu allerhande knoppies gedruk en toe se hulle jy gannou in my reader verrskyn. Maar ek klik nooit op reader nie. TOE HET EK IN READER WEER ALLERHANDE KNOPPIES GEDRUK EN TOE SE HULLE FOLLOW. Nou moet ons net wag en kyk of ek emails kry met nuwe skrywes van jou af. Ek hoop so!

        Liked by 1 person

      2. Kameel

        Ai vrou….. ek sukkel mos net so. Toorts neem vir my fotos en whattsapp hulle om my te leer. Kom ons hoop met al jou geknoppiedrukkery het jy reg gekom.

        Like

  3. Whahaha, ek het nou uit my maag uit gelag. Die rokke is so gepas na elkeen se belangstelling en voorkeure. Dankie vir myne – nou kan ek Telkom laat weet ek sal my eie drade aanlê. Liza se toiletpapierrok is baie prakties 😀😀😀Toortsie lyk soos ‘n papie. Ek hou van Lekkervurig se rok – hmm vurig en sexy.

    Liked by 2 people

Gesels met my ...