Scrapy se Maandag = Wasdag No 23. Handwerk Met ‘n ma as naaldwerkster wat die mooiste trourokke gemaak het sou mens dink ek sou vroeg leer om ook naaldwerk te doen. Toe nie, ek was hopeloos. Dit was met my 40ste verjaarsdag wat Ken vir my ‘n naaimasjien van alle dinge persent gegee het. Ek … Lees meer Kameel – Handwerk
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit