Kameel – Drome

Scrapy se Maandag = Wasdag Uitdaging No. 21. Drome. Was slaap maar soos na 'n narkose inspuiting... daardie wegsak in niks. Maar nou vat slaap jou na 'n droomwêreld toe. 'n Droomwêreld waar jy kan vlieg, al wil jy nie. Dieselfde tipe droom kan vir jare aanhou en dan een nag verander dit eensklaps en …

Lees meer Kameel – Drome

Kameel – 2020 “BANG”

Scrapy se Maandag = Wasdag Uitdaging No 20. Eerste 2020 Indrukke Die nuwe jaar is stilletjies betreë. Geen "Big Bang" om 2020 aan te kondig nie. Soos enige ander dag was ontbyt 'n vervelige bakkie Post Toasties. Ek het aan my ouerhuis gedink.. miskien bietjie terugverlang na die familiepieknieks waaraan my ma so vas geglo …

Lees meer Kameel – 2020 “BANG”

Kameel – Misterie van die ou biblioteek – hoofstuk 1

Dis 'n byenes van bedrywigheid soos die Towerinne werk om die "biblioteek" van die ou herehuis te restoureer. Dis definitief 'n skat wat hier ontdek is - maar die vraag op almal se lippe is "Hoekom?" Hoekom al jou boeke en meubels net so los; liewe land tot die gordyne hang nog. Maar almal is …

Lees meer Kameel – Misterie van die ou biblioteek – hoofstuk 1