She has done a beautiful thing to me

Vanoggend lees ek die oorbekende gedeelte waar 'n vrou dure parfuum op Jesus se hare uitgegiet, en daaroor veroordeel was deur van die mense teenwoordig. Jesus se reaksie daarop roer my hart diep; "However, commending this woman’s deep devotion to Him, Jesus said, “She has done a beautiful thing to me” (Mark 14:6). "She has done …

Lees meer She has done a beautiful thing to me