Kameel – Verandering

Hoe verander tye. Vandat hy drie jaar oud was het ek ons kleinseun elke middag by die kleuterskool gaan oplaai. Maandae het ek hom vir arbeidsterapie, en Woensdae vir spraakterapie gevat. Albei het baie huiswerk gegee en dié het ons elke middag na kleuterskool gedoen. Hy is skooltoe, en toe was dit smiddae huiswerk. Min …

Lees meer Kameel – Verandering

Kameel – Oupa en sy dogter

Ek het van die 91 jarige oupa gehoor toe ons in Februarie op die plot in Polokwane was. Dié aand wat sy dogter daar gekuier het, het ons gelag dat die trane loop. Nie alleen is sy 'n uitstekende storieverteller nie... maar die demonstrasies daarby laat jou skater. Oupa loop met behulp van 'n loopraam... …

Lees meer Kameel – Oupa en sy dogter