Kameel – My yskas

Scrapy se Maandag = Wasdag Uitdaging No. 37 Die voorkant van my yskas was altyd die plek waar ek in mooi magnetiese rame 'n foto van elke kleinkind gehad het. Met tyd het gedrukte fotos uitgesterf, en dit het al moeiliker geraak om "up to date" te bly met die vinnig groeiende kleinkinders. Op 'n …

Lees meer Kameel – My yskas

Kameel – Wat ek sien en hoor

Scrapy se Maandaģ = wasdag Uitdaging 36 Laasnag het ek lê en luister na die donderweer en gewonder of dit vandag 'n reënerige dag gaan wees. Dinsdag is wasdag vir my, en nat weer en nat wasgoed werk nie lekker saam in die Voëlnes nie. Die son het egter breed geglimlag toe ek vanoggend die …

Lees meer Kameel – Wat ek sien en hoor