Ons vriende se seun is Donderdagmiddag aan ‘n hartaanval oorlede. Die storie tussen hom en sy ouers is ‘n hartseer een.
Hierdie was sy gunsteling gedig.
W.H. Auden
Stop all the clocks, cut off the telephone,
Prevent the dog from barking with a juicy bone,
Silence the pianos and with muffled drum
Bring out the coffin, let the mourners come.
Let aeroplanes circle moaning overhead
Scribbling on the sky the message He Is Dead,
Put crepe bows round the white necks of the public doves,
Let the traffic policemen wear black cotton gloves.
He was my North, my South, my East and West,
My working week and my Sunday rest,
My noon, my midnight, my talk, my song;
I thought that love would last for ever: I was wrong.
The stars are not wanted now: put out every one;
Pack up the moon and dismantle the sun;
Pour away the ocean and sweep up the wood.
For nothing now can ever come to any good
Mooi loop!!!
Kameeltjie, dis so hartseer. Ek loop nou en huil sommer vir al die seer in ons en ons kinders se lewens.
LikeLiked by 1 person
Dis rêgtig ‘n hartseer verhaal. Hy was so ‘n pragtige tiener en so talentvol. Toe gaan hy universiteit toe en die lewe gebeur….. Dit was lank gelede, maar daar het nooit versoening tussen hom en sy pa plaasgevind nie.
LikeLike
Ai Kameel.❤
LikeLike
Eina! Dis hartseer.
LikeLiked by 1 person
Baie Hester…. ook te laat vir versoening tussen hom en sy pa.
LikeLiked by 1 person
So hartseer Kameel!
LikeLiked by 1 person
Baie hartseer Aletta ❤
LikeLike
So jammer vir jul verlies
LikeLiked by 1 person
*Drukkie* ❤
LikeLiked by 1 person
😢
LikeLiked by 2 people
Ai dis hartseer…sterkte Kameel.
LikeLiked by 1 person
Groot hartseer. 😢
LikeLiked by 1 person
Stunning poem. Dit se alles. Gravies en nou kan jul nie eers naby familie kom nie.
LikeLiked by 1 person
Ons het saam tussen die mielielande kinders grootgemaak. Hulle het later Suidkus toe verhuis vir gesondheidsredes… waar hulle nog bly. Hul seun het in Kaap gebly. Hy het in 2003 ’n honneursgraad in Afrikaans en Neerlandistiek met onderskeiding aan die UK verwerf, waarvoor hy die Hertzog-beurs verower het. Was ‘n baie begaafte man.
LikeLike
Ai, dis tragies as mens dit so kan stel. Alles het seker te swaar op hom gedruk. Baie hartseer.
LikeLiked by 1 person
Tragies jammer vir vinger glips
LikeLiked by 1 person
Ek is jammer, Kameel. Die Here weet hoe erg dit is as kinders en ouers mekaar verloor….
LikeLiked by 1 person
My vriendin sê sy en haar man het ‘n ruk gelede gebid en hom vrygespreek. Hulle lewe al soveel jare in onvrede met hom. Die lewe is maar net baie hard.
LikeLike
Dit is…..en daar is soveel vrae wat deur my kop gaan….waarvan ons nou geen antwoord sal kry nie, nê
LikeLiked by 1 person
Die kanse is verby.
LikeLike
Jammer is so klein woordjie, jammer vir julle verlies en jammer oor hom en sy pa. Miskien is hierdie stilstaan van die wêreld die begin van baie jammers wat vir mekaar gesê word in families. Sterkte
LikeLiked by 1 person
Mens kan net hoop daar kom vrede tussen familielede. Ek verstaan mos glad nie hoe jy in onvrede met jou ouers, siblings en hulle kinders lewe nie.
LikeLiked by 1 person
Dit is ń baie diep hartseer gedig, so jammer.
LikeLiked by 1 person
Die gedig sê so baie!!!
LikeLike
Hierdie gedig sê so baie, ook in my hart.
LikeLiked by 1 person
Dit is so… dit spreek boekdele. Jy nie ok nie?
LikeLiked by 1 person
❤️
LikeLike