Kameel – Die gesin

Baie dankie aan almal wat na my hart geluister het toe ek openlik oor Timothy en Marlé gepraat het.

Ek is net bang ek het ‘n verkeerde indruk rondom Timothy en sy gesin geskep. Ek plaas ‘n paar fotos om te wys hulle is pragtige mense. Daar is tonne liefde in daardie gesin en ek is werklik trots op my seun en my Griekse kleinkinders. Camilla (ja dit is haar naam) is veral baie trots op haar Griekse herkoms, en looks.

2019-11-10 13.11.54
Timothy en Camilla
2019-11-10 13.10.20
Camilla en haar man
2019-11-10 13.11.06
My kleinseun Calvan
2019-11-10 13.12.36
Caide die jongste

Mooi loop!!

6 gedagtes oor “Kameel – Die gesin

Gesels met my ...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s