41 gedagtes oor “Kameel – So lyk die rooi trappies

    1. Dan verstaan jy Woordnoot. Alles sag op die oog is waarvan ek hou. Hier waar ek op my bed sit kyk ek vas teen die rooi trappies en houtdek. Dit skreeu teenmekaar. Hopenlik raak ek dit gou gewoond.

      Like

      1. woordnoot

        Ek smaail in my snorre want ek dink ek sou nes jy gevoel het….helderrooi is nou nie my gunsteling dekor kleur nie, maar…as die twee jaar verby is en dis tyd vir verf, is jy so gewoond aan die rooi dat die bruin/beige/mosterd wat daarna volg, jou weer ‘n skok gaan gee. Maar ons sal hier wees vir jou.

        Liked by 1 person

      2. Weet jy waaroor wonder ek… buurman hier agter. Hulle dubbelverdieping huis kyk op ons tuin af. Miskien kry skoonseun weer ‘n brief van hom by die groothek wat kla – soos die keer toe hy oor my Yuca (spelling) wat te groot geword het, gekla het. 😂😂😂

        Like

Gesels met my ...