Kuier saam met Toorts

Dankie Toorts ons het heerlik in jou en seegogga se wêreld getoer. Ek deel ‘n foto of twee van die geleentheid.

As bewys dat ek braaf genoeg was om die ligtoring uit te klim:

Screenshot_2018-12-12-13-04-01-1.png

Bondels kan maar haar goedjies begin pak….haar huis wat sy by Suiderstrand laat bou vorder goed:

Screenshot_2018-12-12-13-06-46-2.png

Die ete by Marietjie se Pub & Grill was heerlik. Baie bly ons het hier gestop.

Screenshot_2018-12-12-13-22-09-1.png

En dan kan niemand ons kwalik neem dat ons hier gaan skinny dip het nie.

Screenshot_2018-12-12-13-28-41-1.png

wie weet vanaand maak ons miskien weer so…..sal hoor of Sophia kans sien.

 

27 gedagtes oor “Kuier saam met Toorts

      1. No vertel jy my! Sal maar moet rustig raak sodra ek kan. Sekere mense het toe die appelkoosboom kaal gepluk! Ek het nog probeer keer om te sê: los die hardes en groenes. Nee, almal is gepluk. Nou moet hul maar hul eie ding met die goed doen. Ek kan sommer huil. Party mense weet mos alles. Wie is ek nou om iets te sê.

        Liked by 1 person

Gesels met my ...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s